Skool Inligting

SKOOLTYE:

  • Winter en somer
  • Maandae tot Donderdag: 7:15 – 13:45
  • Vrydag: 7:15-13:00

 


 

SKOOLFONDS:

Die skoolfonds* is R7 800

Jaar vooruit : R760 afslag

Eerste paaiement : R780

Aftrekorders: R640 x 11 (Feb. – Des.)

Kontant : R700 x 10 (Feb. – Nov.)

Derde kind R1400 afslag

Koshuis: R3300 per Kwartaal

 

Die skoolfonds moet tydens ’n ouervergadering in Oktober goedgekeur word

KORTING AAN PRESTEERDERS\

KULTUUR / LEIERSKAP

Hoofseun en Hoofdogter in die laerskool – R 1000

 

SPORT

Provinsiale kleure wat deelneem aan S.A. toernooi – R 1000

Nasionale Kleure – R 1500

Bogenoemde geld vir sportsoorte deur die skool aangebied

 

Kom verbreed jou akademiese horison by een van die TOP 10 afrikaanse skole in die land