Skool Drag

Somer:

 SEUNS:

- Khaki hemp en Khaki broek

- Bruin skoene - Grasshopper tipe (geen stewels)

 DOGTERS:   

 - Groen rok - Lengte: handbreedte bokant knieë en Swart skoolskoene

Winter:

 SEUNS:

 - Wit hemp en Das
 - Grys langbroek
 - Skooltrui of Sweetpakbaadjie

 DOGTERS:

 - Wit hemp - Das
 - Swart langbroek - Eenvoudig en netjies
of
 - Groen rok - met swart broekiekouse Skooltrui of Sweetpakbaadjie

Sportdrag:

Voorgeskrewe atletiekdrag vir alle byeenkomste

 SEUNS:

 - Skoolsweetpak
 - Swart broekie en rugbystewels
 - Rugby truie en kouse word jaarlikse deur borge voorsien
 - T-hemp (Golfhemp)

 DOGTERS:

 - Skoolsweetpak
 - Swartbroekie
 - Swart rompie vir netball en hokkie
 - Hempies en kouse deur borg voorsien
 - T-hemp (Golfhemp)

Klere beskikbaar by A.K. Bazaars Klerksdorp

Tel: 018 - 462 8891

Sel: 082 462 8891