Ons Rekord

academicLAASTE 9 JAAR:

32 Leerlinge met 6 of meer onderskeidings, waarvan 4 leerlinge elk 9 onderskeidings behaal en 1 leerling 11 onderskeidngs in 2013, die meeste in die Vrystaat. Meer as 80% van ons leerlinge slaag jaarliks met martrikulasie vrystelling (kan by Universiteite gaan studeer).

 


SPORT 2013 - 2016

Rugby : Laaste 3 jaar

  • 3 NVS - 0/16 rugbyspelers
  • 3 NVS – 0/19 Cravenweek rugby-spelersleagues-1284739126
  • 10 NVS – 0/19 Akademiespan rugby-spelers
  • Al 4 rugbyspanne wen Sandveldliga
  • 24  Sandveld 0/16 rugbyspelers
  • 26 Sandveld 0/19 rugbyspelers
  • 2   S.A.  Platteland 0/19 rugbyspelers

Netbal

  • 1 OVS 0/14 netbalspeelster (2013)
  • 8 Sandveld netbalspeelsters
  • 1 Goudveld 0/19 netbalspeelster (2012)

Tennis

  • 12 Goudveld tennisspelers
  • 4 Tennisspanne wen Goudveld

Atletiek

  • 19 Vrystaat atlete (2012-2014)
  • 1 Springbok atleet (2012)

 


KULTUUR  2013 - 2016Girls-Blue-Dress-icon

Vcsv

Baie aktiewe tak.  Een van min skole wat nog hul eie takkamp hou.

Askas

Kan nie wag vir die jongste nuus… Baie gewilde koerant deur leerders geskryf

Revue

Een van die hoogtepunte op die kalender. Ongeveer 85% deelname van leerders.

Debatte

Vind in skooltyd plaas in graad verband.

Karanaval

Elke leerling se droom. Die beste in die Vrystaat.